Buffelsfontein Bietjiebeursie

R 450.00

As jy die tipe man is wat nie ’n beursie so dik soos ’n Familiebybel oral wil saamdra nie, is ons beursie net vir jou. Dit het genoeg plek vir so vier kaarte en ’n knip vir note agter. Bederf jou arme gatsak, jou welgestelde bliksem.

13 in stock

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Buffelsfontein Bietjiebeursie”