Buffelsfontein Muskiet-se-moer Babajas

R 280.00

Jy sal altyd jou telg se eerste liefde bly. Derhalwe sal dit amper krimineel wees om nie vir die klein klits ons unieke Buffelsfontein Muskiet-se-moer Babajas te koop nie. Spesiaal vir ons gemaak deur DUST Gear, word dit behandel met HHL Vital Protection tegnologie wat insekte soos muskiete, muggies, bosluise en vlooie afweer. Dit is ook anti-bakteries, swam-bestand en heeltemal reukloos. Bederf jou kosbaarste skat vandag nog.

Clear
SKU: N/A

Additional information

Size

0-3 Maande, 3-6 Maande, 6-12 Maande

Grootte

0-3 Maande, 3-6 Maande, 6-12 Maande

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Buffelsfontein Muskiet-se-moer Babajas”