Kredietkaart-Kam (Silwer)

R 120.00

Ons vlekvrye staal kredietkaart-kam is gemaak vir die man op ‘n drafstap. Klein en kompak genoeg om oral saam te dra maar sterker as enige kam op die mark. Dit maak ook bottels oop en verwar lughawe sekuriteit.

6 in stock

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kredietkaart-Kam (Silwer)”