Rowwe klein merrie t-hemp

R 150.00

Eendag sal sy ’n elegante vrou wees wat met haar durf en moed die wêreld sal verander. Sy sal harte steel, kinders grootmaak, dans, liefhê en troos. Maar vir nou eet sy tjoklits soos ’n spogsog. So dat dit tot agter haar ore taai is. Sy gooi jou met haar pap bakkie en blaker jou diepste geheime in volkleur prentjies by die kleuterskool uit. Sy’s ’n rowwe klein merrie. Maar jy sal haar kwinkslaggies vir niks verruil nie. Bederf haar met hierdie dogtertjie-pienk t-hemp.

 

Clear
SKU: N/A

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rowwe klein merrie t-hemp”