Rowwe klein klits t-hemp

R 150.00

Jou klein klits vee sy snorries teen al jou meubels af, het al “ek is lief vir paapaa” met ’n beitel teen jou bakkie se deur geskryf en beboema homself tot onder die kieliebakke sodra mamma by die hek uitry. Steeds is jy lief vir die klein donner, al het jy hom nie soos jou nooi vir nege maande onder jou hart gedra nie. Bederf hom gerus met hierdie t-hemp wat hom sal uitken as rof, onbeskof en joune.

Clear
SKU: N/A

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rowwe klein klits t-hemp”