Baard-Olie Facebook

Die balsak is ’n bielie van ’n badsakkie. Dis groot genoeg om al jou baardprodukte, seep, snuif, tandeborsel, skoon onnie en ’n paar ekstra rondtes veilig binne-in toe te rits. Egte leer. Soos dit ’n balsak betaam.
baard-olie.co.za/product/die-balsak/
... See MoreSee Less

View on Facebook

2 weeks ago

Buffelsfontein Baard-olie

Wat ‘n fantastiese album!WEN!!!
My nuwe CD is uit en om dit te vier gaan ek 3 geskenpakke weggee met die volgende in!!!
- my splinternuwe CD "Sit Kêrels (geteken)
- Bottel Buffelsfontein Brandewyn
- 2 Eksklusiewe Buffelsfontein Brandewyn glase
Al wat jy moet doen is om die boodskap te like, te share en "Sit Kêrels" te comment om ń kans te staan!!
umgafrica.lnk.to/SitKerels
... See MoreSee Less

View on Facebook

Buffelsfontein brandewyn glase nou beskikbaar by:
baard-olie.co.za/product/buffelsfontein-brandewyn-glas/
... See MoreSee Less

View on Facebook

3 weeks ago

Buffelsfontein Baard-olie

Ons naaldnuwe brandewyn kepse is nou beskikbaar op ons webblad: baard-olie.co.za/product/buffelsfontein-brandewyn-jag-keps-copy/ ... See MoreSee Less

View on Facebook

Buffelsfontein en dryfmiddel. Dit maak net sin. ... See MoreSee Less

View on Facebook