Astertjie Trappers

R1,100.00 BTW Ingesluit

Dis mooi, maar so effens boers. Dis fyn, maar kan ’n tog oor die Drakensberge baie gemakliker maak. Dis Buffelsfontein Astertjie Trappers.

Produksie op Trappers neem ±16 werksdae, daarna neem aflewering 5 tot 8 werksdae

Neem asseblief kennis dat die kleur van die leer in skakerings kan verskil teenoor die kleur van die foto..

Trappers bestellings sluit 3 Desember 2018 en heropen 10 Januarie 2019. Bestellings wat in hierdie tydperk geplaas word gaan moontlik eers einde Januarie 2019 reg wees vir afhaal by die Buffelsfontein winkel of vir aflewering.

Clear
SKU: N/A Category:
 

Additional information

size-trappers-astertjie

Nommer 10 – 295mm, Nommer 3 – 235mm, Nommer 4 – 245mm, Nommer 5 – 250mm, Nommer 6 – 260mm, Nommer 7 – 270mm, Nommer 8 – 275mm, Nommer 9 – 285mm