Buffelsfontein Lager Keps
R270.00 BTW Ingesluit
Daar was ‘n tyd toe kinders begin jag het voor
hulle tande gesny het. Hulle het tuinslangwater
gedrink en trapfiets gery sonder valhelms.
As hulle baie soet was het hulle slukkies gekry
van hulle pa se bier. Buffelsfontein Lager proe
soos daai slukkie – maar jy mag die hele bottel drink.
Jy verdien dit – want elke uur is bieruur.
Ekstra produkte in die foto is net vir promosie doeleindes.
45 beskikbaar