Buffelsfontein Loopstroop

R184.00 BTW Ingesluit

Mense sê horlosie-olie en buskruit meng nie. Gelukkig het ons hiervoor ‘n oplossing. Ons het ‘n olie gemaak wat wel met die stok van vuur gebruik kan word. Julle is welkom. Buffelsfontein Loopstroop is geformuleer om optimum smering aan jaggewere en semi-outomatiese vuurwapens te bied. Dit werk ook baie goed vir die skoonmaak van vuurwapens, omdat dit groot hoeveelhede aangepakte koolstof absorbeer en ten spyte van hoë hitte, steeds baie goeie smering bied. Bederf gerus jou vergete vriend in die kluis met hierdie uitmuntende olie.
Ekstra produkte in foto’s is net vir advertensie doeleindes.

15 in stock

Category: