Buffelsfontein Vleisbord

R470.00 BTW Ingesluit

Soliede Kiaathout vleisbord. Ideaal vir die opkerf van ’n karnallie kruisskyf, ’n bielie van ’n beeshaas, ‘n titaniese t-been of kolossale kotelette.

8 beskikbaar

Category: