Dertig Nul Fles

R150.01 BTW Ingesluit

Hierdie is net die ding vir mense wat gereeld na nimmereindigende, niksseggende relase van lektore, hoof uitvoerende beamptes, politici en eggenote moet luister wat hopeloos te veel van hulle eie stem hou. Skiet ‘n diskrete sopie Buffelsfontein brandewyn keel toe en voel hoe jou sorge verdwyn soos logika voor die parlement. Ons wou dit eintlik “Die Ontspankan” genoem het, maar ons mag dalk in die toekoms ‘n purgasiemiddel uitbring…

27 in stock