Die Balsak
R710.00 BTW Ingesluit
Die balsak is ’n bielie van ’n badsakkie. Dis groot genoeg om al jou baardprodukte, seep, snuif, tandeborsel, skoon onnie en ’n paar ekstra rondtes veilig binne-in toe te rits. Egte leer. Soos dit ’n balsak betaam.
Ekstra produkte in foto is net vir advertensie doeleindes.
Neem asseblief kennis dat die kleur van die leer in skakerings kan verskil teenoor die kleur van die foto.
6 beskikbaar