Plaastrappers

R1,100.00R1,300.01 BTW Ingesluit

Loop jy soms jou skoene van binne af deur? Dip jy Saterdag beeste en gaan Sondag met dieselfde skoene kerk toe. Loop jy dan die Maandag kilometers agter grootwild aan, met daardie symste trappers aan jou voete? Dan is ons Buffelsfontein Trappers net vir jou. Handgemaak met egte leer net vir jou.

Produksie op Trappers neem ±16 werksdae, daarna neem aflewering 5 tot 8 werksdae.

Neem asseblief kennis dat die kleur van die leer in skakerings kan verskil teenoor die kleur van die foto.

Trappers bestellings sluit 3 Desember 2018 en heropen 10 Januarie 2019. Bestellings wat in hierdie tydperk geplaas word gaan moontlik eers einde Januarie 2019 reg wees vir afhaal by die Buffelsfontein winkel of vir aflewering.

Clear
SKU: N/A Category:
 

Additional information

size-trappers

Nommer 13 – 320mm, Nommer 14 – 330mm, Nommer 7 – 265mm, Nommer 8 – 275mm, Nommer 9 – 285mm, Nommer 10 – 295mm, Nommer 11 – 300mm, Nommer 12 – 310mm