Stadstrappers

R1,200.00R1,400.00 BTW Ingesluit

Produksie op Trappers neem gewoonlik ±16 werksdae, daarna neem aflewering 5 tot 8 werksdae.

Neem asseblief kennis dat die kleur van die leer in skakerings kan verskil teenoor die kleur van die foto.

 

Ons is baie trots op die kwaliteit van hierdie handgemaakte, eg Suid-Afrikaanse produk en sal graag wil weet of u tevrede is met die kwaliteit daarvan. Ons stel graag enige foute met u Trappers so gou as moontlik reg of vervang die paar. Neem asseblief in ag dat leer natuurlike merke en letsels mag hê en dat ons nie Trappers kan vervang wat as gevolg van gebruik beskadig is nie. U kan enige foute met die Trappers binne vyf dae van ontvangs rapporteer by: praatmetons@baard-olie.co.za

Die prosedure vir die terugstuur of vervanging van die produk sal dan aan u gestuur word.

Baie dankie vir die ondersteuning

Clear
SKU: N/A Category:
 

Meer inligting (indien relevant)

size-trappers

Nommer 10 – 295mm, Nommer 11 – 300mm, Nommer 12 – 310mm, Nommer 13 – 320mm, Nommer 14 – 330mm, Nommer 7 – 265mm, Nommer 8 – 275mm, Nommer 9 – 285mm