ONTBYT OPSIES
Buffelkalf ontbyt……R60
2 eiers, 2 repies spek, gebraaide tamatie roosterbrood met plaasbotter
Buffel vers ontbyt……R85
2 eiers, 3 repies spek, sampioene, maalvleis, gebraaide uie en roosterbrood met plaas botter
Buffelbul ontbyt……R135
2 eiers, 4 repies spek, sampioene, maalvleis, gebakte bone, 150g kruisskyf, gebraaide uie, kaas en roosterbrood met plaas botter
Afrikaanse Pouseiers……R190
Ons weergawe van “Eggs Benedict Florentine”. Gepocheerde eiers op 250g Noorweegse salm, bedek met ‘n ryk vakansiesous en roosterbrood.
Pap en Kaiings…..R29
Pap…..R19
Kaiings…..R14
Spek…..R32
Skilpadjies(indien beskikbaar)…..R44
Aartappel skyfies…..R24
Gebakte eier…..R12
Kaiing botter…..R12
Roosterbrood…..R8
Sampioene…..R22
Roosterkoek…..R14
150g Kruisskyf…..R69
Gebakte bone…..R14
Skaapwors…..R32
Beesmaalvleis…..R36
Gebraaide tamatie…..R12
Tuisgemaakte Konfyt…..R12
Blatjang (tamatie of appelkoos)…..R14
Tamatie-en-uiesmoor…..R22
Gebraaide uie…..R14
Emmental kaas…..R22
Gouda Kaas…..R14
Chedder kaas…..R14
LIGTE VERSNAPPINGS
Biltong……R50
150 gram biltong met ‘n heerlike laag vet.
Boere tartar……R49
Tartar soos jy nog nooit geëet het nie. Dit sal jou gedagtes terugneem na ‘n sypaadjie voor Loftus Versveld. Dis al wat ons bereid is om te verklap. Bedien met varsgebakte roosterkoek en tamatieblatjang.
Frikadelle……R62
Mini frikadelle soos jou ouma gemaak het.
Braai broodjies……R40
Jy lees reg…
Geel pap skyfies……R32
Stywe geel pap in die vorm van ‘n skyfie gesny en diepgebraai. Bedien met tamatie- en uiesmoor.
Springbok carpaccio……R47
Papierdun springbok vleis bedien met gepekelde knoffel, bronkors, verouderde cheddar en ons eie rooibos reduksie sous.
Gemarineerde olywe……R25
Kalamata olywe
MIDDAGETTE SPYSKAART
Alle middagette opsies sleg R60 tussen 11:00 – 15:00 weeksdae.
Alle disse word bedien met een van die volgende:
Aartappelskyfies, Kapokaartappels, Gebraaide Groente of Slaai
Cholesterolkoek……R65
Vetkoek met 150g bobotie- of beesmaalvleis. Het jy onthou om vanmôre jou pilletjie te drink?
150g Bees burger……R80
Bietjiebees frikkadelbroodjie.
150g Hoender burger……R80
Bietjiekiepie rolletjie.
200g T-been……R95
Bonsai beeste is dierbaar en smaak heerlik.
Spek braaibroodjie……R65
Daar is drie dinge in hierdie wêreld wat alles beter maak; ‘n braaibroodjie, spek en ‘n drukkie. Ons prokureurs meen ons mag nie drukkies verkoop nie, maar ons kan vir jou twee van die drie op ‘n bord gee. Net ‘n wenk; ‘n dubbel brandewyn is baie dieselfde as ‘n drukkie…
Gebraaide hoender slaai……R70
Die bestuur was heeltemal gekant daarteen om slaai met nog slaai te bedien maar die kelnerinne het voet by stuk gehou. Hulle s dis baie lekker.
1/2 Gebraaide hoender……R85
Halwe slaai en slaai. Vir as jou kinders stout was.
SPESIALE DISSE
Resessie rol…..R45
Boereworsrol met gebraaide uie, soetmosterd en tamatiesmoor.
Slak potjie……R67
Dis nie lekker om jou dop te verloor nie. Hierdie slakke sou dit beaam as hulle nie in ‘n pot heerlike romerige knoffelsous verdrink het nie. Word bedien met ‘n vars broodjie.
Bosveld slakke……R62
As jy gril vir dopdiere is hierdie dis vir jou. Blokkies beesfilet bedek met ‘n romerige knoffelsous. Bedien met ‘n vars broodjie.
Lam kotelette (tjoppies)…..R125
Vir die mense wat heel aand lê en skape tel. Kyk hoe lekker stil lê hulle op die bord. Bedien met gebraaide aspersies, kapokaartappels en geheime roosmaryn sous.
Klamp Steak……R300
1.2kg Riboog op die been. ‘n Stuk vleis so rof word bedien op ‘n vleisbord en vas gemaak met ‘n bankskroef.
Buffelsfontein Burger…..R130
250g Beesvleis burger met spek, kaas en beenmurgsous en aartappelskyfies..
Boerewors burger……R90
350g Beesvleis burger met boerewors speserye, uie en tamatie smoor aartappel skyfies.
Beeshaas burger……R135
200g Bees filet burger met brandrussie sous. Onthou om te kies tussen warm en baie warm.
Knoffelbotter T-been……R195
700g T-been voorberei op die braaier en dan vining in die oond in ons geheime knoffelbotter sous bedien met geel meel pap en sous.
Beenmurg beeshaas……R185
350g Bees filet bedien met gebakte beenmurg, kapokaartappels en vleisaftreksel.
Seebaars (Sea Bass – Centropristis striata)…..R130
Slaai wat swem op groen knarsbone, met pangebraaide aartappels en vinkel.
OM TE DEEL
Vleisbord vir 2……R300
Frikadelle, bees ribbetjies, kruisskyf, biltong, aartappel skyfies en braaibroodjies.
Vleisbord vir 4……R560
Frikadelle, bees ribbetjies, kruisskyf, biltong, aartappel skyfies en braaibroodjies.
Kaasbord vir 2……R235
Geniet ons verskeidenheid van plaaslike kase en vrugte.
Kaasbord vir 4……R450
Geniet ons verskeidenheid van plaaslike kase en vrugte.
VOORGEREG
Kaiing botter op roosterbrood……R25
Al ooit gewonder wat gebeur met die olie wat oorbly na kaiings uitgebraai is? Ons stol dit en bedien dit met brood en
appelkoosblatjang. Wys ons asseblief waar jou mediese fonds kaartjie is… Onthou ‘n bietjie sout en swartpeper.
Bobotie rolhappies(spring roll)……R66
Met appelkoos blatjang
Braaibroodjies……R40
Jy lees reg…
Boere tartar……R85
Tartar soos jy nog nooit geë et het nie. Dit sal jou gedagtes terugneem na ‘n sypaadjie voor Loftus Versveld… en dis al wat ons bereid is om te verklap. Bedien met varsgebakte roosterkoek en tamatieblatjang.
Kruisskyf skywe……R75
150 gram medium-rou kruisskyf, opgesny en bedien met ‘n aioli sous.
Biltong en spek slaai……R65
Groenslaai met biltong brosgebraaide spek.
HOOFGEREG
Lendeskyf200G/350G……R90/R120
Sirloin” soos die kakies dit noem.
Kruisskyf200G/350G……R100/R140
Ook bekend as rump.
Beeshaas200G/350G……R145/165
Die sagste filet wat nog ooit gemoo het.
Bees ribs550G……R180
Stadig oondgebraai in ons geheime rooiwyn sous.
T-been700G……R180
Die stuk vleis vir as jy nie kan besluit nie, bietjie lendeskyf en bietjie beeshaas
Noorweegse Salm250G……R165
Die slaai wat swem.
STAP 1
Kies jou bykosse
Groen knarsbone……R22
Diepgebraaide geel pap skyfies……R29
Aartappel skyfies……R24
Braaibroodjies (jy lees reg)……R40
Aartappelslaai……R24
Kapokaartappels……R24
Groenslaai……R29
Pan gebraaide groente……R22
Pampoenkoekies……R27
Louis se beetslaai……R20
Soetpatat skyfies……R29
Soetpampoen……R27
Roomspinasie……R22
STAP 2
Kies jou sous
Blatjang (tamatie/appelkoos)……R22
Knoffel mayonnaise……R22
Verdikte vleisaftreksel……R27
Pepper……R22
Knoffel……R22
Sampioen……R22
Kaas……R22
Brand rissie (matig of warm)……R22
Beenmurg…..R27
STAP 3
NAGEREG
Melktert toebroodjie……R65
Melktert geur roomys tussen twee snye kors.
Oeps roomys (peperment crisp)……R75
Van die hand na die mond val die roomys gelukkig op die bord.
Malvapoeding roomys……R65
Malvapoeding gegeurde roomys met malva krummels.
Vanieljeroomys met sjokoladesous……R55
‘n Ou gunsteling met donker sjokolade sous.
Trio roomys……R55
Melktert, Malvapoeding en peperment crisp roomys.
Malva poeding……R65
Vanielje vla, vanielje roomys en gedroogte lemoen.
Blaasvlamvla……R65
Heerlike Amarula Créme Brûlèe met ‘n bros gebrande suikerlaag.
Appeltert……R65
Appeltert met Klipdrift roomys en room.
Melkskommel……R45
Malvapoeding, Vanielje, Peperment Crisp of Melktert geur.
Kinder Spyskaart
Boereworsrol…..R45
Lendeskyf (Sirloin) 150 gram…..R69
Kruiskyf (Rump) 150 gram…..R79
Beeshaas (Filet) 150 gram…..R89
Bees ribbetjies en aartappelskyfies…..R89
Hoender repies en aartappelskyfies…..R59
Melkskommel…..R35
Malvapoeding, Vanielje, Peppermint Crisp of Melktert geure
Kies Jou Bykosse
Groen knarsbone…..R22
Diepgebraaide geelpap skyfies…..R29
Aartappelskyfies…..R24
Braaibroodjies (jy lees reg)…..R40
Aartappelslaai…..R24
Kapokaartappels…..R24
Groenslaai…..R29
Pangebraaide groente…..R34
Pampoenkoekies……R29
Louis se beetslaai…..R22
Soetpatat skyfies…..R29
Soetpampoen…..R27
Roomspinasie…..R22
Kies Jou Sous
Tuisgemaakte knoffelmayonnaise…..R22
Blatjang (Mrs Balls)…..R20
Tamatie en uiesmoor…..R22
Peper…..R22
Verdikte vleisaftreksel…..R27
Knoffel…..R22
Sampioen…..R22
Kaas…..R22
Brandrissie (matig of warm)…..R22
Beenmurg…..R27
SUID-AFRIKAANSE JENEWER MENGELDRANKIES
Triple Three Citrus Infusion……R75
Ons gunsteling, baie verfrissende, soet jenewer. Sitrus en kruisement op die neus en lemoenskil en sagte jenewerbessie op die palet. Perfek vir die diegene wat nog effens skepties is oor die hele jenewer revolusie. Bedien met lemoen, ‘n kaneelstokkie en Barker and Quin Indiese tonikum.
Triple Three African Botanicals…..R75
Afrika speserye, heuning, kruisement en drop op die palet. Boegoe, rooibos, kruie en jenewerbessie op die neus. Bedien met komkommer, tiemie en Barker and Quin Light at Heart tonikum
Inverroche Amber…..R75
Heerlike, ligte fynbos jenewer met houtagtige speserye en wilde Kaapse blomme karakter. Kyk of jy ook ‘n subtiele tabakblaar en ‘n neut smaak kan bespeur.
Bedien met lemmetjie, kruisement en Barker and Quin Indiese tonikum.
New Harbour Rooibos…..R75
Verkwikking aan jou gebring met die komplimente van Suid-Afrika se gunsteling teeblaar. Geure van jenewerbessie, amandel en soet lemoenskil. Perfek vir wanneer dit so warm is, dat as die hond die kat jaag, al twee loop. Bedien met lemoenskil, kruisement, suurlemoen en Barker and Quin Indiese tonikum.
Bloedlemoen…..R80
‘n Komplekse jenewer gemaak met 10 uitgesoekte plant ekstrakte, onder andere; jenewerbessie, bloedlemoen, lemoenskil, peper, koljander, kaneel, neutmuskaat en wilde seldery. Bedien met pomelo, lemmetjie, kruisement en Barker and Quin Light at Heart tonikum.
Durban Dry…..R70
Sterk sitrus op die neus met ‘n kenmerkende maar subtiele Jenewerbessie geur. Gemaak met roosbottel, inheems aan Natal. Bedien met ‘n lemoenskyfie, eetbare blomme en Barker and Quin Light at Heart tonikum.
Woodstock Inception (wine base)…..R70
‘n Jong jenewer met ‘n ligte aroma. Fynbos ekstrakte van boegoe, rooibos en heuningbos. Bedien met pomelo, kruisement en Barker and Quin Indiese Tonikum.
Triple Three 100% Juniper…..R80
Pure, ongekompliseerde jenewer, geïnspireer deur die jenewer resepte van vervloë dae. Deeglik saam met esdoringstroop, suurlemoensap en ys geskud en afgerond met Suid-Afrikaanse vonkelwyn.
Cruxland Kalahari Truffles…..R70
Jenewer uit die KWV-stal. Deurweef met nege botaniese wonders, insluitend Kalahari N’abbas. Suid-Afrika se eie woestyn-jenewer. Bedien met komkommer, suurlemoen en Barker and Quin Light at Heart tonikum.
Suid-Afrikaanse Jenewer (per sopie)
031 Distillery Durban Dry…..R31
Blind Tiger…..R28
Bloedlemoen…..R49
Cape Town Classic Dry…..R36
Cape Town Rooibos Red…..R36
Cruxland Kalahari Truffles…..R32
De Mas Kalahari Droë Gin…..R39
De Vry Distillery Die Droë Rooinek Dry Gin…..R30
De Vry Distillery Die Soet Rooinek Cherry Gin…..R32
Flowstone Bush Willow…..R30
Flowstone Marula…..R30
Flowstone Wild Cucumber…..R32
Gin d’Almar Classic Gin…..R28
Gin d’Almar Citrus Infused…..R28
Ginologist Spice…..R30
Ginologist Floral…..R30
Grey Hawk…..R29
Hope on Hopkins Salt River…..R41
Inverroche Amber…..R36
Musgrave African Botanicals Infused…..R45
Musgrave Pink Gin…..R49
New Harbour Rooibos…..R36
New Harbour Spekboom…..R39
Six Dogs Karoo…..R45
Six Dogs Blue…..R49
Time Anchor…..R27
Triple Three 100 Juniper…..R34
Triple Three African Botanicals…..R34
Wilderer Fynbos…..R35
Triple Three Citrus Infusion…..R36
Whitley Neill Protea & Hibiscus…..R35
Wixworth Renosterbos…..R29
Whitley Neill Small Batch…..R35
Ander Mengeldrankies
Franse vyf en sewentig…..R70
Ons weergawe van ‘n “French75”. Tripple Three 100% Juniper, granadilla pulp en suurlemoen saam met ys geskud en opgevul met wit vonkelwyn.
Bederfroom…..R45
Buffelsfontein Brandewyn, Nachtmusik sjokolade likeur en Amarula oor gebreekte ys.
Hoë veld sonsondergang…..R55
Perske, rooibosbessie en granadilla vermeng met Buffelsfontein brandewyn vermeng met ‘n kwesskoot bitters oor gebreekte ys.
Siesa op die strand…..R50
New Harbour Vodka, rooibessie sap en perske schnapps met lemoensap vermeng.
Wyn per glas
Konkelberg Rouge…..R45
Heerlike sagte somerswyn deur wynmaker Hendrien de Munck. In Franse eikehout vaatjies verouder met geure van fynbos, vanilje, framboosbessies en pruime.
Konkelberg Sauvignon Blanc…..R45
Verfrissende droë witwyn propvol geure van tropiese vrugte. Hierdie wyn word op ‘n baie natuurlike manier gemaak, met geen gifstowwe of chemiese kunsmis nie.
Konkelberg Rosè…..R45
Ryp aarbeie en pomelo op die neus en wit perskes en ryp sitrus op die palet.
Longridge The Emily…..R50
Versnit van Chardonnay en Pinot Noir. Vernoem na Emily Hobhouse wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog een van die grootste dorings in die oorlogsmisdadiger Herbert Kitchener se vlees was. Soos Jasper Raats, die wynmaker van Longridge, dit stel; “Groen, soet spanspek, lemmetjie and parfuum groet jou reuksintuig en ‘n fluister van neute op die palet eindig met ‘n kraakvars nasmaak.”
Beyerskloof Pinotage…..R55
Hierdie wyn bevat die beste eienskappe van Pinotage. Daar is ‘n oorvloed bessie geure in hierdie baie toeganklike wyn. Geniet dit gerus met ‘n dik stuk bees.
Alto Rouge…..R65
‘n Ryk versnit van Cabernet Franc, Cabernet Sauvignon, Shiraz en Merlot. 18 maande verouder in Franse eik vaatjies. Sappige rooi vrugte en viooltjies op die neus, afgerond met ‘n subtiele peper en ryp moerbei smaak.
Hermanuspietersfontein Bloos…..R70
Hierdie wyn geniet voordeel van die berghellings, fynbos en maritieme invloed op die wingerde. ‘n Besonderse droë rosè – vruggedrewe met ‘n sweempie hout.
Hermanuspietersfontein Nr7 Kaalvoet meisie…..R75
Sauvignon Blanc met klein hoeveelhede Sèmillon en Nouvelle. Hierdie juweel van HPF proe vir ons na gesteelde groen appels en fynbos.
Hermanuspietersfontein Posmeester…..R75
Hierdie wyn geniet die voordeel van die berghellings, fynbos en maritieme invloed op die wingerde. Hierdie ongekompliseerde Merlot is ideaal in groot glase en komplimenteer goeie geselskap.
Witwyn
Konkelberg Sauvignon Blanc…..R125
Verfrissende droë witwyn propvol geure van tropiese vrugte. Hierdie wyn word op ‘n baie natuurlike manier gemaak, met geen gifstowwe of chemiese kunsmis nie.
Longridge The Emily…..R145
Versnit van Chardonnay en Pinot Noir. Vernoem na Emily Hobhouse wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog een van die grootste dorings in die oorlogsmisdadiger Herbert Kitchener se vlees was. Soos Jasper Raats, die wynmaker van Longridge, dit stel; “Groen, soet spanspek, lemmetjie and parfuum groet jou reuksintuig en ‘n fluister van neute op die palet eindig met ‘n kraakvars nasmaak.”
Beyerskloof Chenin Blanc/Pinotage…..R150
82% Chenin Blanc en 18% Pinotage. Verfrissend, droog en perfek gebalanseer. ‘n Heerlike somerswyn.
Driehoek Sauvignon Blanc…..R210
Wyn uit die Cederberg. Pomelo, groen appel en granadilla op die neus met ‘n kraakvars nasmaak.
Haute Cabrière Chardonnay/Pinot Noir…..R230
Elegante vrugte geure soos wit peer, lychee en pruim met ‘n ferm asiditeit. 60% Chardonnay en 40% Pinot Noir.
Hermanuspietersfontein Nr7 Kaalvoet meisie…..R230
Sauvignon Blanc met klein hoeveelhede Sèmillon en Nouvelle. Hierdie juweel van HPF proe vir ons na gesteelde groen appels en fynbos.
De Grendel Koetshuis…..R290
100% Sauvignon Blanc. Aroma van groen vrugte soos kiwivrug en Granny Smith appels vermeng met appelliefies. Heerlike asiditeit om mee af te rond.
RooiWyn
Konkelberg Rouge…..R125
Heerlike sagte somerswyn deur wynmaker Hendrien de Munck. In Franse eikehout vaatjies verouder met geure van fynbos, vanilje, framboosbessies en pruime.
Beyerskloof Pinotage…..R175
Hierdie wyn bevat die beste eienskappe van Pinotage. Daar is ‘n oorvloed bessie geure in hierdie baie toeganklike wyn. Geniet dit gerus met ‘n dik stuk bees.
Alto Rouge…..R185
‘n Ryk versnit van Cabernet Franc, Cabernet Sauvignon, Shiraz en Merlot. 18 maande verouder in Franse eik vaatjies. Sappige rooi vrugte en viooltjies op die neus, afgerond met ‘n subtiele peper en ryp moerbei smaak.
Hermanuspietersfontein Posmeester…..R220
Hierdie wyn geniet die voordeel van die berghellings, fynbos en maritieme invloed op die wingerde. Hierdie ongekompliseerde Merlot is ideaal in groot glase en komplimenteer goeie geselskap.
Tokara Cabernet Sauvignon…..R250
Hierdie wyn het ‘n ongelooflike diepte in kleur met aromas van kakao, donker bessies. Tokara se druiwe word met die hand gepluk op hulle pragtige plaas teen die Helshoogte pas, naby Stellenbosch.
Hermanuspietersfontein Kleinboet…..R260
Baksteen rooi na diep pers versnit van Cabernet Sauvignon, Cabernet Franc, Merlot, Malbec en Petit Verdot. Laventel, swart olywe en fynbos op die neus en harmonieuse, ryp vrugte op die neus.
Groot Constantia Rood…..R260
Groot Constantia produseer al wyn van 1685. Hierdie Merlot het geure van pruime en drop op die neus. Dit word afgerond met ryp pruime en soet eik op die palet. Sagte tanniene en vars asiditeit om af te rond.
Driehoek Shiraz…..R280
Die plaas Driehoek in die Cederberge is al in die du Toit familie vir vyf generasies en het van die hoogste wingerde in Suid-Afrika. Die Franse eikehout vaatjies waarin hierdie wyn verouder word verleen heerlike vanielje en spesery aromas. Perfek saam met rooivleis, wildsvleis en osstert disse.
Hermanuspietersfontein Die Skoonma…..R290
Versnit van Shiraz, Mourvedre, Grenache en Viognier. Aromas van swart olywe, viooltjies en donker sjokolade.
Driehoek Pinot Noir…..R300
Hierdie Pinot Noir word geken aan geure van rooi vrugte soos framboos, kersies en eikehout. Perfek saam met enige rooivleis dis.
Hermanuspietersfontein Die Martha…..R360
Shiraz, Mourvedre en Viognier gee ‘n diep robynrooi kleur. Soet speserye en donker sjokolade op die neus en sagte tanniene op die palet.
Hermanuspietersfontein Swartskaap…..R425
Cabernet Franc. As jy nog nooit hierdie varië teit geproe het nie is vandag die dag. Kompleks maar elegant.
Rosè
Konkelberg Rosè…..R125
Ryp aarbeie en pomelo op die neus en wit perskes en ryp sitrus op die palet.
Hermanuspietersfontein Bloos…..R195
Hierdie wyn geniet voordeel van die berghellings, fynbos en maritieme invloed op die wingerde. ‘n Besonderse droë rosè – vruggedrewe met ‘n sweempie hout.
Vonkelwyn
Longridge Brut…..R300
Hierdie bottelgegiste vonkelwyn is ‘n versnit van Chardonnay en Pinot Noir. Dis op die tradisionele Mètode Cap Classique wyse geskep. Dit is verder op die gismoer veredel vir meer as 40 maande, wat ‘n romerige pallet verseker.
Drankies
Koeldrank
Coke…..R22
Coke Light…..R22
Coke Zero…..R22
TAB…..R22
Fanta Pers…..R22
Fanta Oranje…..R22
Creme Soda…..R22
Sparberry…..R22
Tonic Water…..R19
Dry Lemon…..R19
Pienk Tonic Water…..R19
Barker&Quinn Tonic…..R39
Barker&Quinn Tonic Light…..R39
Ginger Ale…..R19
Appletiser…..R28
Grapetiser (rooi of wit)…..R28
Granadilla Twist……R22
Liquifruit – Lemoensap…..R26
Liquifruit – Ontbytpons…..R26
Liquifruit – Rooibosbessie…..R26
Limonade…..R19
Sprite Zero…..R22
Soda Water…..R19
Red Bull…..R39
Sprite…..R22
Stoney…..R22
Tamatiesap…..R22
Ystee – Suurlemoen…..R24
Ystee – Perske…..R24
Ystee – Perske…..R24
Stil Water (350ml)…..R22
Stil Water (750ml)…..R34
Pruttel Water (350ml)…..R34
Pruttel Water (350ml)…..R22
Pruttel Water (750ml)……R34
Warmdrankies
Americano…..R22
Americano (Beker)…..R37
Cafe Latte…..R27
Macchiato…..R24
Espresso…..R20
Dubbel Espresso…..R38
Babachino…..R12
Cappuccino…..R27
Cuppuccino (Beker)…..R42
Ierse Koffie (Enkel)…..R32
Ierse Koffie (Dubbel)…..R42
Warm Sjokolade…..R27
Milo…..R27
Mochachino…..R27
Ys Koffie…..R27
Rooi Cappuccino (Beker)…..R37
Rooi Cappuccino…..R22
Tee…..R20
Rooibos Tee…..R20
Dom Pedro
Kuhlua…..R37
Frangelico…..R37
Amarula…..R37
Mik-En-Slik
Buffelsfontein & Kola…..R25
Castle…..R25
Black Label…..R28
Amstel…..R28
Hansa…..R25
Heineken…..R31
Peroni…..R31
Millers…..R31
Stella Artois…..R36
Windhoek Draught…..R34
Windhoek Lager…..R30
Windhoek Light…..R30
Tafel Lager…..R24
Guinness…..R42
Flying Fish Appel…..R27
Flying Fish Suurlemoen…..R27
Smirnoff Spin…..R32
Smirnoff Storm…..R32
Hunters Dry…..R30
Hunters Extreme…..R38
Hunters Gold…..R30
Savanna…..R32
Savanna Light…..R32
Castle Free…..R30
Beck’s Alkoholvry…..R36
Hardehout
Buffelsfontein Brandewyn (Twee dubbel sopies met ‘n blik Coke)…..R50
Olof Bergh Brandewyn…..R19
Klipdrift Brandewyn…..R19
Klipdrift Premium…..R24
Klipdrift Gold…..R28
Richelieu…..R20
Richelieu 10 Jaar…..R32
Absolut Wodka…..R26
De Vry-Komunis Wodka…..R30
J.J Whitley Potato Wodka…..R28
Spiced Gold…..R19
Captian Morgan…..R19
Bacardi…..R19
Malibu…..R19
Stroh Rum…..R34
J&B Whiskey…..R22
Bells Whiskey…..R22
Bains Whisky…..R24
Jack Daniels Honey…..R26
Jack Daniels Fire…..R26
Jameson…..R28
Johnnie Walker Black…..R30
Southern Comfort…..R17
Three Ships Select…..R19
Tullamore Dew…..R27
Three Ships 10 Jaar…..R49
Jose Tradicional…..R27
Jose Cuervo Goud…..R27
Jose Cuervo Silwer…..R27
Skietertjies
Buffelsfontein x4…..R60
Absinthe…..R27
Chocolate Cake…..R22
Cherry Bomb…..R22
jägermister…..R27
Jägerbomb…..R32
Melktertjie…..R17
Nachtmusic…..R17
Springbokkie…..R22
Underberg…..R37
Strawberry Lips…..R20
Ponchos…..R24
Cookies&Cream…..R17
Carvo Caramel…..R22
Zoerdoef…..R22
SuitCase…..R30
Sledgehammer…..R30
Tapbier
Tapbier – 500ml (330ml kan ook bestel word)
Ons het elke week ander spoggerige of interessante biere beskikbaar.
Vra asseblief u kelnerin watse bier hierdie week aan die krane gekoppel is.