KYK NA ONS
BUFFEL VAN ‘N

BAKKIE!

BY

Op soek na jou eie kwaliteit 4x4 bykomstighede?

KONTAK WILDOG

DIE BUFFELSFONTEIN BAKKIE

Ons Buffel van ‘n bakkie is die eerste van twee wat vir ons toegerus is
deur Wildog accessories. Items wat deur hulle aangebring het is:

  • 2 Frontrunner dakrakke
  • Kolligte voor en agter
  • Wildog bosbreker
  • LED hoofligte
  • Frontrunner afdak
  • Twee Fuel spaarwiele met BF Goodrich All Terrain
  • Fox veringstelsel
  • Powerbrake remstelsel
  • Grys Raptorcoat
  • Snorkel
  • RLD Design kappie
  • Force Maps uitlaatstelsel
  • Wildog beskermingsplaat
  • Pasgemaakte modderskerms
  • Raakskerm radio met trurat-kamera
  • Wenas
  • Dubbel battery stelsel met 12v proppe
  • Twee yskas monterings
  • Hoë lig domkrag
  • Middel konsole kluis en armleuning
  • Bekerhouers
  • Sitplekoortreksels
  • Sleepstang
  • Klip glyers
  • Industriële bakkie vloermatte
  • Klank demping deur die hele kajuit
  • Paneelbord dekmat
  • Pasgemaakte agterste buffer met dubbel spaarwiel monterings

As jy enige van hierdie toerusting op jou wa wil laat monteer, gaan gerus na:

www.wildog.co.za

GAAN VOORT