Buffelsfontein Brandewyn Nippie 200ml

VerkoopprysR55

200ml - Buffelsfontein Brandewyn Nippie 

Buffelsfontein brandewyn is ‘n pleister vir leed, ‘n koue lappie op ‘n koorsige voorkop en ouma se lamsboud in die oond. Dis oupa se konsertina na Sondagmiddag se braai, ‘n waatlemoen in die swembad en koue roomys uit ‘n vodde kombi in die straat. 

Dit lawe die seer van ‘n liefdesbrief wat onbeantwoord bly, duur diesel en ‘n lammer wat in jou suiping verdrink. Dis die reuk van ‘n nat kalf in jou kraal en daai pers goed wat jy op jou beeste se seerplekke spuit.

Dis reën op ‘n sinkdak, die reuk van buskruit uit ‘n slot-aksie en ‘n land vol mielieplante wat gelyk deur die grond breek. Dis rooigrond tussen jou tone en die klank van spoelklippe wat teen mekaar kap as water in die spruit afkom. 

Dis gemaklike vellies, geelvet biltong en damswem in Desember. Dit rank deur jou binneste soos ‘n DJ Opperman gedig, hardlooprugby en die hoendervleis as jy daai plastiek van ‘n splinternuwe trekker se sitplek trek. Dis ‘n nooi wat bloos as sy jou sien en ‘n kolskoot in die bosveld.

So gaan plak jou gat neer langs ‘n vuur, gooi ‘n lange en bederf jouself, jou rowwe bliksem.

[split_description]
Size: 1 X 200ml

Slegs beskikbaar in Suid-Afrika

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

Vriende Van Buffelsfontein

Veelgestelde Vrae

Deel Produk