Buffelsfontein Kadet Pietiebroek

VerkoopprysR545

Daar was ‘n tyd toe twee rande blou was, laities ‘n hele periode gehad het vir marsjeer en kinders nog ‘n slukkie bier by hulle pa kon kry, sonder dat ‘n veganis in ‘n geweefde beige onderbaadjie daaroor kon teef op sosiale media. Mense het water uit tuinslange gedrink sonder om te sterf en stoepkakkertjies moes lisensies hê, maar meer tot die punt... mans het Pietiebroeke gedra. Die naam is glo van ‘n Engelse woord afgelei, maar ons kon dit nie bevestig nie. Die Buffelsfontein Pietiebroek is vir mans wat nie skaam is vir hulle knieë nie en sommer “onderdeur” piepie. Dis ewe gemaklik op die rugbyveld as op een van die klub se kroegstoele. Ons broek se pype vang die bries deur ‘n bakkie se venster net reg, maar moet steeds altyd saam met onderklere gedra word. Nee, maar regtig, dra ‘n onnie.
Grootte: S (32)

Slegs beskikbaar in Suid-Afrika

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

Vriende Van Buffelsfontein

Veelgestelde Vrae

Deel Produk